"Everything beautiful is absurd. Beauty is absurd. Joy is absurd. Laughter is absurd. Love, peace, enlightenment - they are all absurd, absurd in the sense that they have no meaning beyond themselves. Their meaning is intrinsic. Collect as many absurdities in your life as possible. The more absurdities you have, the richer you are."
Osho - The ABC of Enlightenment

Kortverhaal



'n Kort uittreksel uit Wanneer die Fynbos Blomme het:


"Ek het blindelings met die suidelike teerpad aangery......Waarnatoe?...
Ek het nie geweet nie...ook nie omgegee nie.
Erens....nêrens....wat sal dit tog saak maak? Daar was in elk geval nie meer 'n verlede nie.... ook nie 'n toekoms nie ..... net die lang vaal teerpad...... die onbekende vertes in.
Ek was 'n nêrens-mens op pad na nêrens, die nog-luukse motor en die gehawende sleep-waentjie al besittings.
Die hoofpad het naand spontaan 'n sypad geword. Die motor het vanself ingedraai. Dit het ook nie saak gemaak nie..."

 
Random Fairy Folk
Close-up of...
Image Detail
Content View Hits : 1485
Poll (just for fun)
Do you believe in Fairies and Angels?