"Everything beautiful is absurd. Beauty is absurd. Joy is absurd. Laughter is absurd. Love, peace, enlightenment - they are all absurd, absurd in the sense that they have no meaning beyond themselves. Their meaning is intrinsic. Collect as many absurdities in your life as possible. The more absurdities you have, the richer you are."
Osho - The ABC of Enlightenment

Uittreksels - gedigte

Daar is op die oomblik 2 sakgrootte Afrikaanse digbundeltjies beskikbaar:
"Harts-mymeringe" en "Siels-soetigheid". Albei bundeltjies is in sagteblad gebind en bevat 13 en 17 gedigte onderskeidelik. Elke bundel is 'n unieke belewenis.
Dit is die ideale bederfie vir iemand spesiaal (en jouself).


'n Vers uit een van die gedigte in
Harts-mymeringe:

"My Fluitjiesriet Musiek
Waar die fluitjiesriete groei
En die klein veldvinkies broei,
Speel die blye veldmusiek
Op die fluitjiesriet!"


'n Vers uit een van die gedigte in
Siels-soetigheid:

"As Ek
Ek nooi jou uit
Om as metgesel en vriend
Saam met my te stap
Op die lewens-kronkelpad"



 

 
Random Fairy Folk
0024
Image Detail
Content View Hits : 1484
Poll (just for fun)
Do you believe in Fairies and Angels?